Kom Ry En Kry Bestuurskool

Kom Ry En Kry Bestuurskool Maak afsprake online. Tel jou op en laai af. Voertuie beskikbaar vir toets en lesse. Lewer Dienste in die hele Pta en omliggende gebiede. Motorfiets.

Renewal of Driverse License
Renewal of PdP

Learnerse and Driverse Appointments
Pick up and Drop
Pay as you go

Learnerse and Driverse
Code A
Code B
Code EB
Code C1
Code EC1
Code EC Centurion
Pta Oos
Pta Noord

6 dae per week

OPLEIDING VAN
Alle Kode Leerlinglisensies. Ligte motorvoertuig. Swaar motor voertuig. EB Lisensies
EC1 Lisensies

Jou Eenstop Bestuurskool Wes Kaap tot in Gauteng  tot laat pryse  Instrukteurs  slaag syfer  skryf/Rekenaarstelsel.
06/06/2026

Jou Eenstop Bestuurskool

Wes Kaap tot in Gauteng
tot laat
pryse
Instrukteurs
slaag syfer
skryf/Rekenaarstelsel.

Vandag bietjie ons Parkeer Area skoon gemaak in Piketberg en nou nog net die  lyne mooi verf dan kan ons Leerling Bestuu...
29/05/2026

Vandag bietjie ons Parkeer Area skoon gemaak in Piketberg en nou nog net die lyne mooi verf dan kan ons Leerling Bestuurders weer gemaklik oefen.

Piketberg Kom ry en Kry Baie geluk Jana met jou Bestuurderslisensie wat j vandag geslaag het.Trots op jou en veilig best...
27/05/2026

Piketberg
Kom ry en Kry

Baie geluk Jana met jou Bestuurderslisensie wat j vandag geslaag het.

Trots op jou en veilig bestuur.

Nog suksesvolle kliente wat hulle leerlinglinglisensie op Rekenaar slaag in Midrand.Maurice Rocco ChristeneWes Kaap Pike...
27/05/2026

Nog suksesvolle kliente wat hulle leerlinglinglisensie op Rekenaar slaag in Midrand.
Maurice
Rocco
Christene

Wes Kaap Piketberg
Baie geluk Josef en Reginald met julle Leerlinglisensies wat julle geslaag het.

Geluk aan ons Nuwe Bestuurders wat hulle Bestuurderslisensies geslaag het.

Kode EB
Steyn Botha

Kode B
Malinda Jacobs

Kode EC Waltloo
Juandre Janse van Rensburg

Wes Kaap
Velddrif
Congratulations Michaele with your Code B license that you passed.

Save driving to all our Clients.

Benodig jy n Bestuurskool. 1st verjaarsdag in die Wes Kaap en ons groei steeds.Dankie vir die vertroue in Kom ry en Kry ...
02/05/2026

Benodig jy n Bestuurskool.

1st verjaarsdag in die Wes Kaap en ons groei steeds.

Dankie vir die vertroue in Kom ry en Kry Bestuurskool.

Kontak Johan vir enige navrae of Kwotasie.

Address

Magdalena Willers Str 161 Kilnerpark
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 05:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tuesday 05:00 - 18:00
Wednesday 05:00 - 18:00
Thursday 05:00 - 18:00
Friday 05:00 - 18:00
Saturday 06:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kom Ry En Kry Bestuurskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kom Ry En Kry Bestuurskool:

Share

Category