Vredendal Motorgroep

Vredendal Motorgroep We are an Isuzu and Renault dealership situated in Vredendal, Springbok & Calvinia.

13/06/2026
Vredendal motorgroep is by Vredendal Spar.
13/06/2026

Vredendal motorgroep is by Vredendal Spar.

Vredendal motorgroep is more by Spar om die nuwe Renault Triber vir u te wys tesame met n Isuzu 1.9 Dmax dubbelkajuit.Ko...
12/06/2026

Vredendal motorgroep is more by Spar om die nuwe Renault Triber vir u te wys tesame met n Isuzu 1.9 Dmax dubbelkajuit.Kom besoek ons gerus.

04/06/2026

𝐌𝐍𝐑. 𝐄𝐍 𝐌𝐄𝐉. 𝐇𝐒𝐕

'n Spesiale woord van dank aan ons twee hoofborge, Vredendal Motorgroep en Kleinoi Fotograwe, vir julle ongelooflike ondersteuning vir Mnr. & Mej. HSV 2026.

Julle bydrae het nie net gehelp om die aand moontlik te maak nie, maar het dit ook in 'n besonderse geleentheid omskep. Sonder julle betrokkenheid sou hierdie geleentheid nie dieselfde sukses gewees het nie.

Baie dankie dat julle in ons leerders en ons skool glo. Ons waardeer julle opreg!




03/06/2026

Die nuwe Isuzu 1.9 DMax LR is nou by Vredendal met 350 nm wringkrag en 110 kw. Kom besigtig hom by ons.

Vredendal Motorgroep is by Vredendal Spar.O ns wys vandag vir u die goedkoopste motor op die mark, die Renault Kwid en d...
30/05/2026

Vredendal Motorgroep is by Vredendal Spar.O ns wys vandag vir u die goedkoopste motor op die mark, die Renault Kwid en die nuwe Isuzu werk esel vanaf slegs R445000.00.Kom kuier gerus.

28/05/2026
N J Wiese ontvang sy nuwe Isuzu Extended cab van Wykie van Lill van Vredendal Motorgroep. Dankie vir die onderstuuning e...
27/05/2026

N J Wiese ontvang sy nuwe Isuzu Extended cab van Wykie van Lill van Vredendal Motorgroep. Dankie vir die onderstuuning en veilige kilometers.

26/05/2026

Vredendal Motorgroep was by mnr. en mej. Hoêrskool Vredendal te Vredendal Hoêrskool.

Address

13 Voortrekkerstr
Matzikama
8160

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredendal Motorgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vredendal Motorgroep:

Share