01/11/2026
🌟BAIE WELKOM🌟
Willem Oberholster
Mag die nuwe hoofstuk by Gemini Motors Vredendal vir jou vol avonture wees, sodat jy al die uitdagings en geleenthede met vasberadenheid en durf sal aanpak.
Ons glo dat jy die pad voluit saam met Marius sal stap, en ons leuse saam met ons sal uitleef.
🌟DRIVEN by TRUST. DELIVERED with PRIDE🌟
Alle oud en nuwe kliente, bekendes en onbekendes, kontak gerus vir Willem of Marius vir flinke, vriendelike diens met n glimlag🤝