13/11/2017
Middag mense. Kyk bietjie hierna:
*2017 Polo Citi Vivo
*Nuut
*Maandelikse paaiement vanaf R 2 446** of tot en met R 20
000** toegevoegde waarde tot jou transaksie
*Verskeie finansiering opsies is beskikbaar
*Inruilings is welkom
**Bepalings en Voorwaardes Geld
My naam is Rénier Jonas en ek werk vir Vredendal Volkswagen. Vir hierdie en ander spesiale aanbiedinge kontak my op 027 213 2013 of 071 850 5174 (Whatsapp boodskappe ook welkom) of per epos by [email protected] of [email protected]