09/09/2026
Die son kom al vroeër op, en jou mure kan dit voel.
Lente is die perfekte tyd om daardie muur, kamer of buitewerk ’n nuwe laag verf te gee. By Painters Choice Vredendal kry jy kwaliteit verf en die regte raad om dit die eerste keer reg te doen.
Kom kies jou kleur — ons wag vir jou.
Onthou: Ons meng ook die kleur van jou keuse!
Painter's Choice, Kerkstraat 8, Vredendal | 027 213 5513