29/10/2026
Ready, Set, Ford!
Dit was 'n voorreg om deel van die Hoërskool Bredasdorp Top 10 Skole atletiek byeenkoms te wees. Die byeenkoms het op die 23ste Oktober plaasgevind en dit was 'n suksesvolle samekoms van talent en harde werk 💙
We would like to thank RM Visuals -Sports Photography for these great shots! 📸