11/04/2026
Skroefie het groot nuus...
Iets groot is aan die verander by Point-S Bredasdorp — maar moenie worry nie, ons verdwyn nie.
Ons trek net van All Saints Straat 18 na All Saints Straat 17.
Ja, regtig... net langsaan. 😄
Daar sit meer agter hierdie skuif, en ons kan nie wag om dit vir julle te wys nie.
Bly ingeskakel. Skroefie maak solank gereed.