11/08/2026
🚙🔥 NUWE BANDE, NUWE LOOK! 🔥🚙
Hierdie Toyota Hilux het nou ’n vars stel SAILUN TERRAMAX R/T-bande gekry! 💪🏼🛞
✅ Aggressiewe nuwe look
✅ Sterk en robuuste bande
✅ Gereed vir die pad én die grond
✅ Professioneel gemonteer en gebalanseer
Dankie vir die ondersteuning! 🙌🏼
📍 Henyo Ventersdorp
🛞 Jou bande. Ons sorg.
📞 Kontak ons vandag vir jou volgende stel bande!