15/06/2026
DELIVERY DAY!!
Vandag vier ons nie net die aflewering van nóg 'n voertuig nie, maar ook die waarde van 'n langtermyn-verhouding met 'n kliënt wat al meer as een voertuig by ons gekoop het.
Baie dankie Frank Zeiler vir julle vertroue, ondersteuning en lojaliteit. Dit is kliënte soos julle wat ons werk so spesiaal maak. Ons waardeer elke geleentheid om u van diens te wees.
Veilige reise en baie gelukkige kilometers vorentoe met julle 2017 Isuzu KB250 Dmax H/O!
Greymor-auto Showroom Greymor Auto Office Greymor-auto Sales Greymor Auto Victor W Kuhn