Goosen Meganiese Dienste

Goosen Meganiese Dienste Repair and Service Centre on all
light & Heavy Duty Vehicles and Trailers.

Services:
- Engine Services and rebuild
- Roadworthy
- Diagnostics
- Clutch replacement
- Suspension & Brakes
- Auto Wiring
- Any major & minor repairs

Ons werksbakkie se nuwe matras. Baie dankie aan Bakkie Mattress vir vinnig en goeie diens. Dit lyk baie mooi.
20/03/2026

Ons werksbakkie se nuwe matras. Baie dankie aan Bakkie Mattress vir vinnig en goeie diens. Dit lyk baie mooi.

26/05/2025

POS BESKIKBAAR
SEMI SKILLED MACHANIC

- Kennis van Diesel & Petrol Voertuie
- Sober Gewoontes
- Eerlik, hardwerkend & bereid om oortyd te werk.
- Kennis in bedrading sal in u guns tel
- Pos in Moorreesburg Gelee
- Vorige Verwysings
- Geldige beskuurslisensie

Stuur asb Verwagte Salaris & CV na
[email protected]
Ansoeke sluit 30 Januarie 2026

13/12/2021

Geagte Kliente

Baie dankie vir elke persoon vir die jaar se ondersteuning!
Mag almal sal n Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar he.
Ons sal gesluit wees van die 16de Desember en heropen weer die 6de Januarie 2022.

Vir enige laaste dienste of herstel werk skakel vir Gert op 073 446 4827

13/07/2021
Before & After
09/07/2021

Before & After

11/06/2021

Dit is met groot harsteer dat ons almal laat weet dat Dolf Jordens Dinsdag Oggend oorlede is. Een van die mees betroubare mens wat ons geken het. Ons innige meegevoel met sy familie. Mag die Here julle styf vashou. Dolf se Diens sal Dinsdag 15 Junie Om 11:00 uur te NG Kerk Moorreesburg wees.

30/04/2020

Ons is van Maandag af weer oop. Skakel asb vir Gert op sy sel.

After Oorgespuit
05/02/2020

After
Oorgespuit

After
05/02/2020

After

Before
05/02/2020

Before

26/11/2019

Geagte Kliente

Baie dankie vir die jaar se ondersteuning!
Ons hoop almal sal n Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar he. Wees asb ook veilig op die paaie. Ons sal gesluit wees van die 18de Desember en heropen weer die 8ste Januarie 2020.

Maak asb solank julle booking vir Januarie vooruit
Ons is baie besig daardie tyd.

Address

Kotze Straat
Moorreesburg

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27224332838

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goosen Meganiese Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goosen Meganiese Dienste:

Share