30/06/2026
Goeie dag 👋
Ons wil graag vir al ons kliënte ’n voorspoedige en geseënde nuwe jaar toewens. Dankie vir julle ondersteuning deur die afgelope jaar – ons waardeer dit opreg.
Neem asseblief kennis dat ons nuwe pryse vanaf Maandag, 5 Januarie, in werking is.
Ons is ook vanaf Maandag 5 Januarie weer volstoom oop en sien daarna uit om julle weer van diens te wees.
Kontak ons gerus vir enige navrae of besprekings.
Vriendelike groete
Cea Trailer Hire