09/06/2026
2018 Toyota Corolla Quest 1.6 i Auto
Diens rekord spaar sleutels
113000km
Baie mooi opgepas
Baie netjies binne
Baie lekker Familie motor
Padwaardigheids sertifikaat
Sopas gediens
A/con a/bags mags bande 90%
R149000
Finansiering is beskikbaar
Langebaan
082 680 2535