AJB Truck and Trailer Services

AJB Truck and Trailer Services Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AJB Truck and Trailer Services, Automotive, aircraft & boat, Zeerust.

15/02/2018

Enige mechanical werk, services, brieke, karwas alles onder een dak

08/02/2018

ń Video om te wys hoe die druk van die rivet plaasvind.

08/02/2018
Swaar voertuig clutches, globes, ligte, brieke en vele meer beskikbaar.
08/02/2018

Swaar voertuig clutches, globes, ligte, brieke en vele meer beskikbaar.

Ons doen werk aan Trailers en swaar voertuue ook.
08/02/2018

Ons doen werk aan Trailers en swaar voertuue ook.

Kom ons hou Zeerust skoon. R50 deposito vir ń drom en R110 per maand. Ons verwyder ook als wat u nie self kan wegry nie....
08/02/2018

Kom ons hou Zeerust skoon. R50 deposito vir ń drom en R110 per maand. Ons verwyder ook als wat u nie self kan wegry nie. Vir navrae oor eksta vragte skakel ons by 018 011 1496.

Ons was trokke vir bekostigbare pryse. Ligte voertuie - was en suig R60 en net n was R50.
08/02/2018

Ons was trokke vir bekostigbare pryse. Ligte voertuie - was en suig R60 en net n was R50.

Ons doen palisades en veiligheids hekke asook instellasies. Enige navrae vir kwotasies skakek 018 011 1496.
08/02/2018

Ons doen palisades en veiligheids hekke asook instellasies. Enige navrae vir kwotasies skakek 018 011 1496.

BPW verspreider.
08/02/2018

BPW verspreider.

Ons verskaf die dienste van trok en trailer parte. Beste gehalte van swaar voertuig clutches. Reline trok brieke en skoe...
08/02/2018

Ons verskaf die dienste van trok en trailer parte. Beste gehalte van swaar voertuig clutches. Reline trok brieke en skoene asook sny die dromme en bonding. Asook ligte voertuie.

08/02/2018

Kom maak n draai by ons. Ons bond brieke agter en sny dromme teen bekostigbare pryse. Bring voertuig in en ons haal af en sit terug en stel brieke reg. Die parte kan ook los ingebring word. Vir meer inligting skakel ons direk by 018 011 1496 of Riaan by 0825693742.

Address

Zeerust
2865

Telephone

27180111496

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AJB Truck and Trailer Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share