06/03/2018
Ons is nou nie so groot op sosiale media nie, maar ek wil tog net dankie sĂȘ vir almal wat 'n duimpie gestuur het. Ek nooi almal wat nog nie by ons kom inloer het nie, om julself te kom verras. Ons bied die laagste pryse van nuwe baterrye in alle groottes, asook kompiteerende pryse op nuwe bande. Daar is ook 2de handse batterye en bande beskikbaar vir noodgevalle of eerder... Moeilike Tye.
New and Secondhand Tyres and Battery Dealer / Fitment Centre.
High Quality Products at affordable prices.