Die Regte Begin Renier Weideman

Die Regte Begin Renier Weideman Vir mense wie se lewe nie verloop het soos beplan nie. Eerlike gesprekke oor geloof, identiteit en hoe om weer reg te begin saam met Renier Weideman.

Ever find yourself feeling unsure or lost? You’re not the only one. 🙏Life often brings questions we can’t answer on our ...
03/09/2026

Ever find yourself feeling unsure or lost? You’re not the only one. 🙏

Life often brings questions we can’t answer on our own, and that can leave us feeling unsettled. But here’s what has given me comfort:

**Ek het nie altyd die antwoorde nie, maar Vader het.**
I may not have all the answers, but the Father does.

Where our knowledge falls short, His understanding is limitless. I’m learning to surrender my worries and let God’s wisdom guide me, even when things don’t make sense. There’s peace in knowing He holds what I cannot see. 💙

📖 *"Trust in the Lord with all your heart and lean not on your own understanding."* — Proverbs 3:5

Are you wrestling with uncertainty today? It’s okay not to know everything — God holds every solution you need. Let’s lift each other up in faith. If you relate, leave a 🙏 below or share your thoughts. Tag a friend who could use this encouragement!

28/08/2026

Wat beteken geloof regtig???

Hoekom kry ek alweer storms in my lewe? Dis ’n vraag wat baie mense nie hardop vra nie.Jy bid. Jy probeer reg doen. Jy d...
28/08/2026

Hoekom kry ek alweer storms in my lewe? Dis ’n vraag wat baie mense nie hardop vra nie.

Jy bid. Jy probeer reg doen. Jy dra verantwoordelikheid. Jy probeer jou gesin, jou werk, jou geloof en jou kop bo water hou. Maar die storm bly.
Wat ek besig is om te leer, is dit:
'n Storm beteken nie altyd jy is op die verkeerde pad nie.

Partykeer kom die storm juis terwyl jy gehoorsaam is. Partykeer is die druk nie daar om jou te vernietig nie, maar om jou fokus terug te bring na wat regtig saak maak.

Die gevaar is nie altyd die storm nie.
Die gevaar is wanneer die storm jou besluite begin bepaal.

Moenie in paniek besluit nie.
Moenie uit vrees beweeg nie.
Moenie opgee net omdat dit swaar voel nie.

Hou aan glo.
Hou aan stap.
Hou jou oë op YAH’shua.

Die storm is nie die einde van jou pad nie.

Die Regte Begin
Kom ons probeer weer.










27/08/2026

Change the way you think...you have to be teachable 🌱

27/08/2026

Moenie wag vir Perfek! Jou innerlike boelie se waarskuurheid.

21/08/2026

Stel jou innerlike boelie stil Oorwin twyfel en bou selfbeeld

10/08/2026

Geloof is nie "ek is nie bang nie", maar weet waarheen om te gaan as jy is!

31/07/2026

Moses se Staf Ontdek Wonderwerke in Jou Hand

28/07/2026

Moeg en Oorlaai? Vind Rus by Yeshua NOU 🙇‍♂️

Address

57 Main Street
Witfield
1459

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Regte Begin Renier Weideman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share