02/11/2026
Vandag skop ons die nuwe maand af, nie net met ń nuwe eienaar nie maar, met nuwe uitrustings verskaf deur die awesome span by Basson Workwear
Van links na regs: Lee (Verkoops bestuurder & bande spesialis), Ryno (Werktuigkundige), Malcolm (Hoofbesuurder), Pierre (Eienaar), Nichola (Motorfiers werktuigkundige), Wilbur (Bande tegnikus), Jerome (Belyning & skokbreuker spesialis) Jayden (Bande tegnikus)
Kom besoek ons gerus vir die beste pryse, lekker November aanbiedinge & vriendelike diens 😊