21/07/2016
Neldre vragmotordienste bestaan al 25jaar.Herstel Vragmotors 24/7 en sit Vragmotors ook deur die toets.Werk ook naweke tussen Bloemhof en Christiana op die N12.Vir verdere navrae is U meer as welkom om vir Hennie Oberholzer te skakel by : 0832691026 vir vinnige Vriendelike diens en bekostigbare pryse