Ultimate Auto SA

Ultimate Auto SA Ultimate Auto is Vanderbijlpark's top dealership for all pre-owned vehicles, and the only AA accredited Pre Owned Dealership in Vanderbijlpark

Seller of a wide variety of pre-owned vehicles. 0663074156 After hours

2015 Hyundai Accent 1.6 GLS/Fluid 85,300 km | R139,900πŸ† AA CERTIFIED PRE-OWNED DEALERβœ”οΈ   Finance Available βœ”οΈ  Trade in...
03/09/2026

2015 Hyundai Accent 1.6 GLS/Fluid
85,300 km | R139,900

πŸ† AA CERTIFIED PRE-OWNED DEALER

βœ”οΈ Finance Available
βœ”οΈ Trade ins welcome

πŸ“ Ultimate Auto Vanderbijlpark

πŸ“ž Bernice: 073 445 2679
Clive : 0785879925

πŸŽ‰πŸš™ Baie geluk Derrick Labotski met die koop van jou Ford Ranger 2.2 TDCi Double Cab! πŸš™πŸŽ‰Dit was vir ons ’n besondere voor...
02/09/2026

πŸŽ‰πŸš™ Baie geluk Derrick Labotski met die koop van jou Ford Ranger 2.2 TDCi Double Cab! πŸš™πŸŽ‰

Dit was vir ons ’n besondere voorreg om jou te kon help, al die pad van George af! πŸ™Œ

Mag hierdie Ford Ranger vir jou baie jare van lekker avonture, mooi herinneringe en veilige kilometers inhou. Ons hoop jy gaan elke oomblik agter die stuur geniet! πŸ›»βœ¨

Baie dankie vir jou vertroue en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg dat jy Ultimate Auto gekies het, en dat jy die pad saam met ons gestap het. Dit beteken baie vir ons! πŸ™

Welkom by die Ultimate Auto-familie! β€οΈπŸš—

Afgelewer deur Clive
πŸ“ž 078 587 9925

πŸš— Baie geluk aan Mr Smith met die koop van jou pragtige Volkswagen Polo CrossπŸš—πŸŽ‰Mag hierdie mooi voertuig vir jou  baie g...
01/09/2026

πŸš— Baie geluk aan Mr Smith met die koop van jou pragtige Volkswagen Polo CrossπŸš—πŸŽ‰

Mag hierdie mooi voertuig vir jou baie gelukkige herinneringe, avonture en natuurlik baie veilige en sorgvrye kilometers bring. πŸ™βœ¨

Vreeslik baie dankie vir jou ondersteuning en dat jy Ultimate Auto gekies het. Dit was vir ons ’n groot voorreg om deel te wees van hierdie spesiale aankoop. Welkom by die Ultimate Auto-familie! πŸ₯³πŸŽŠ

πŸš— Afgelewer deur:
Clive
πŸ“ž 0785879925

Spring Day Delivery ✨️ πŸ’œ πŸ’–

πŸŽ‰πŸš— Baie geluk aan Chantell en familie met die koop van julle pragtige Ford EcoSport 1.0 Titanium! πŸš—πŸŽ‰Mag hierdie mooi voe...
01/09/2026

πŸŽ‰πŸš— Baie geluk aan Chantell en familie met die koop van julle pragtige Ford EcoSport 1.0 Titanium! πŸš—πŸŽ‰

Mag hierdie mooi voertuig vir julle baie gelukkige herinneringe, avonture en natuurlik baie veilige en sorgvrye kilometers bring. πŸ™βœ¨

Ons hoop julle geniet elke oomblik en elke rit met julle nuwe Ford EcoSport. Mag hierdie voertuig vir julle en julle familie net soveel vreugde bring as wat julle verdien! β€οΈπŸš™

Vreeslik baie dankie vir julle ondersteuning en dat julle Ultimate Auto gekies het. Dit was vir ons ’n groot voorreg om deel te wees van hierdie spesiale aankoop. Welkom by die Ultimate Auto-familie! πŸ₯³πŸŽŠ

πŸš— Afgelewer deur:
Bernice Deyzel-Harris
πŸ“ž 073 445 2679

Spring Day Delivery ✨️ πŸ’œ πŸ’–

πŸŽ‰ BAIE GELUK, AMIR! πŸŽ‰Baie geluk met die koop van jou mooi Ford Figo 1.4! πŸš—βœ¨β€™n Baie spesiale oomblik – jou heel eerste ka...
30/08/2026

πŸŽ‰ BAIE GELUK, AMIR! πŸŽ‰

Baie geluk met die koop van jou mooi Ford Figo 1.4! πŸš—βœ¨

’n Baie spesiale oomblik – jou heel eerste kar! πŸ₯³ Mag hierdie nuwe hoofstuk vir jou gevul wees met baie mooi herinneringe, avonture en natuurlik baie veilige en geseΓ«nde myle. πŸ™β€οΈ

Baie dankie dat jy Ultimate Auto gekies het om deel te wees van hierdie spesiale eerste aankoop. Ons waardeer jou ondersteuning ongelooflik baie!

Welkom by die Ultimate Auto-familie, Amir! πŸ₯‚πŸš˜

Afgelewer deur Bernice Deyzel-Harris
πŸ“ž 073 445 2679

Baie geluk, Tannie Marisa, met die koop van Tannie se pragtige Mahindra TUV300! πŸŒΈπŸš—Tannie is so ’n besonderse, sagte en m...
27/08/2026

Baie geluk, Tannie Marisa, met die koop van Tannie se pragtige Mahindra TUV300! πŸŒΈπŸš—

Tannie is so ’n besonderse, sagte en mooi mens, en ’n nuwe voertuig soos hierdie is beslis iets wat Tannie verdien. ❀️ Mag Tannie net baie mooi, veilige en geseΓ«nde kilometers met Tannie se nuwe voertuig beleef.

Vreeslik baie dankie Tannie, vir Tannie se ondersteuning, vertroue en vir die voorreg om deel te kon wees van hierdie spesiale oomblik. Ons waardeer dit opreg! 🌷

Welkom by die Ultimate Auto-familie! πŸ₯°

Afgelewer deur Bernice Deyzel-Harris
πŸ“ž 073 445 2679

πŸš— Kia Picanto 1.2 EX SunroofπŸ“ 130,600 kmπŸ’° R129,900βœ… Finance Availableβœ… AA CertifiedπŸ“ž Bernice: 073 445 2679🌐 www.ultimate...
23/08/2026

πŸš— Kia Picanto 1.2 EX Sunroof

πŸ“ 130,600 km
πŸ’° R129,900

βœ… Finance Available
βœ… AA Certified

πŸ“ž Bernice: 073 445 2679
🌐 www.ultimateauto.co.za

πŸ”₯ Perfect little runaround β€” don’t miss out!

🌸 Baie geluk, Tannie van Vuuren! 🌸Baie geluk met Tannie se pragtige Renault Kwid 1.0 Dynamique! πŸš—β€οΈTannie het lank gewag...
22/08/2026

🌸 Baie geluk, Tannie van Vuuren! 🌸

Baie geluk met Tannie se pragtige Renault Kwid 1.0 Dynamique! πŸš—β€οΈ

Tannie het lank gewag vir hierdie spesiale dag, en ons is so bly dat ons deel kon wees van hierdie besondere oomblik. πŸ₯° Mag hierdie nuwe voertuig vir Tannie en Oom baie veilige, geseΓ«nde en gelukkige myle bring. πŸ™βœ¨

Vreeslik baie dankie vir Tannie en Oom se wonderlike ondersteuning, vertroue en geduld. Ons waardeer dit opreg en is baie dankbaar dat julle deel is van die Ultimate Auto-familie. ❀️

Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met net blessings, mooi herinneringe en veilige ritte! πŸŒ·πŸš—πŸ’

Afgelewer deur:
Bernice Deyzel-Harris πŸ“ž 073 445 2679

❀️ Welkom by die Ultimate Auto-familie! ❀️

Baie geluk, Viljoen-familie! πŸš—πŸŽ‰Baie geluk aan die Viljoen-familie met julle pragtige nuwe Renault Duster 1.6! πŸ₯³πŸš˜Mag jull...
21/08/2026

Baie geluk, Viljoen-familie! πŸš—πŸŽ‰

Baie geluk aan die Viljoen-familie met julle pragtige nuwe Renault Duster 1.6! πŸ₯³πŸš˜

Mag julle hierdie nuwe voertuig geniet en baie veilige, gelukkige en geseΓ«nde kilometers saam beleef. πŸ™β€οΈ

’n Vreeslike groot dankie vir julle ondersteuning, veral dat julle al die pad van Rustenburg af gekom het om by ons te koop. Ons waardeer julle vertroue en ondersteuning opreg – dit beteken ongelooflik baie vir ons! πŸ™

Welkom by die Ultimate Auto-familie! πŸ’™
Ons wens julle baie veilige myle en mooi herinneringe met julle nuwe Duster toe! 🌟

πŸš— Afgelewer deur: Bernice Deyzel-Harris
πŸ“ž 073 445 2679

🌐 www.ultimateauto.co.za

Hartlik geluk, Dr. Johan de Jager! πŸŽ‰πŸš—Baie geluk, Dokter, met die aankoop van u pragtige Kia Picanto 1.0 Street! πŸ₯³Mag u e...
20/08/2026

Hartlik geluk, Dr. Johan de Jager! πŸŽ‰πŸš—

Baie geluk, Dokter, met die aankoop van u pragtige Kia Picanto 1.0 Street! πŸ₯³

Mag u elke kilometer geniet en mag dit altyd veilige, voorspoedige en geseΓ«nde myle wees. πŸ™βœ¨

Dit was ’n voorreg om u voertuig aan u af te lewer.

Afgelewer deur:
Bernice Deyzel-Harris
πŸ“ž 073 445 2679

Welkom by die Ultimate Auto-familie! ❀️
Baie dankie vir Dokter se herhaaldelike ondersteuning en vertroue in Ultimate Auto. Ons waardeer dit opreg! 🌟

Address

107 Helena Lochner Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ultimate Auto SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share