Hi-Q Upington

Directions Website

Hi-Q Upington Fitment Centre.Tyres Shocks Exhaust Wheelalignment Balancing Suspensions Bullbars Towbars
Mag Wheels

Ons het weer n klompie bakkies gedoen die laaste week!!!!Kontak ons gerus vir jou volgende Degraaf uitlaat!!!
13/10/2026

Ons het weer n klompie bakkies gedoen die laaste week!!!!

Kontak ons gerus vir jou volgende Degraaf uitlaat!!!

Demo stel te koop!!!265/75/16 Apollo AT2 R1950 per band.16” Racinghart R5000 vir die stel.Bande kan apart verkoop word.K...
13/10/2026

Demo stel te koop!!!

265/75/16 Apollo AT2 R1950 per band.
16” Racinghart R5000 vir die stel.

Bande kan apart verkoop word.

Kontak ons gerus.

Nog n tevrede klieënt stap weg met n gratis 'Electric torque Wrench' nadat hy n band druk meter installeer het. Baie gel...
13/10/2026

Nog n tevrede klieënt stap weg met n gratis 'Electric torque Wrench' nadat hy n band druk meter installeer het. Baie geluk Torido Williams en baie dankie vir die ondersteuning!!

Die wiele pas perfek!!!Die Triton het die perfekte wiele gekry!!!Aline Savannah met 265/75/16 Westlake Terra Legend band...
12/10/2026

Die wiele pas perfek!!!

Die Triton het die perfekte wiele gekry!!!

Aline Savannah met 265/75/16 Westlake Terra Legend bande.



Kontak ons gerus vir jou volgende stel!!!

Baie geluk Mr Snyders en ons weet die 'Electric Impact Wrench' sal handig te pas kom, gratis met die aankoop van n bandd...
07/10/2026

Baie geluk Mr Snyders en ons weet die 'Electric Impact Wrench' sal handig te pas kom, gratis met die aankoop van n banddruk monitor!!! Kom gryp joune die Oktober maand

06/10/2026

Lekker weg gee prys!!!Koop n stel Apollo Tyres Africa bande by Hi-Q Upington en staan n kans om die lekker sterk 12v Opp...
06/10/2026

Lekker weg gee prys!!!

Koop n stel Apollo Tyres Africa bande by Hi-Q Upington en staan n kans om die lekker sterk 12v Oppisite Lock kompressor te wen!!!!Promosie is geldig op Apterra AT2.

UPINGTON tyres africa

Oorweeg jy al lank n Banddruk Monitor? Nou het jy nog n rede!!! Oktober maand gee Hi-Q Upington n 'Electric Impact Wrenc...
05/10/2026

Oorweeg jy al lank n Banddruk Monitor? Nou het jy nog n rede!!! Oktober maand gee Hi-Q Upington n 'Electric Impact Wrench' gratis vir jou wanneer jy n 4,6 of 8 wiel Monitor installeer. Dit kan jou baie hartseer spaar. Solank voorraad hou. T&C's

En hier is hy nou.... 50mm RAW lift,en n DeGraaf uitlaat om te help met die performance, gereed vir die duine!!!! Dankie...
01/10/2026

En hier is hy nou.... 50mm RAW lift,en n DeGraaf uitlaat om te help met die performance, gereed vir die duine!!!! Dankie Erens Killian dat jy ons vertrou het met jou spog FJ,geniet hom.

Degraaf ✔️
RAW Suspensie ✔️

Address

Le Roux Straat 11
Upington
8800

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hi-Q Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share