Fit-It Upington

Call Directions Website Contact the business

Fit-It Upington The business was started 5 Aug 1996. We sell a wide range of tyres, mags,shocks,brakes & suspension
(2)

Ons demo Raptor het nuwe wiele gekry.17x9 et:15 Racing Hart Concepts wiele lyk pragtig saam met die wit letter Gripmax b...
03/10/2026

Ons demo Raptor het nuwe wiele gekry.
17x9 et:15 Racing Hart Concepts wiele lyk pragtig saam met die wit letter Gripmax bande.

Ons gee elke week n elektriese "Torque wrench" weg aan n klient.Doen besigheid by ons en gooi jou naam in die hoed.Elke ...
03/10/2026

Ons gee elke week n elektriese "Torque wrench" weg aan n klient.
Doen besigheid by ons en gooi jou naam in die hoed.
Elke week trek ons n wenner.

Die Ford Fiesta is bederf met n mooi stel wiele en Dunlop FM800 bande.Dit lyk SUPER !Baie dankie vir die ondersteuning C...
03/10/2026

Die Ford Fiesta is bederf met n mooi stel wiele en Dunlop FM800 bande.
Dit lyk SUPER !
Baie dankie vir die ondersteuning Carla en Annatjie.

Dunlop Tyre Fitment Centres

Ford Ranger Raptor wheel set for sale.2nd set of 4: ONLY R12 990.00
03/10/2026

Ford Ranger Raptor wheel set for sale.
2nd set of 4: ONLY R12 990.00

Koop jou Apollo bande by Fitit Upington en jy kan die ekstra sterk kompressor van Opposite Lock wen.Kompetisie geldig vi...
02/10/2026

Koop jou Apollo bande by Fitit Upington en jy kan die ekstra sterk kompressor van Opposite Lock wen.
Kompetisie geldig vir 2ply, 3ply 4x4 en passasiers bande.

01/10/2026

Dunlop bande kom al vanaf 1888 !
Die prestasie is laas maand gevier by die Goodwood Revival fees in Engeland, die geboorteplek van Dunlop bande.

Uitstekende kwaliteit en puik waarde vir geld.
Beste waarborge in die industrie.
Kontak ons by 054-3311999 vir n sakpas prys op jou volgende stel bande.

Fitit also sells SCOOTER tyres in many sizes !If you need tyres for small CC motorcycles call us on 054-3311999 or visit...
01/10/2026

Fitit also sells SCOOTER tyres in many sizes !
If you need tyres for small CC motorcycles call us on 054-3311999 or visit our store.

Please share this post with our daily delivery drivers.

Die FJ Cruiser is bederf met n stel Gripmax Maxgrip RT+ bande en Black Rhino wiele.Ons het opgegaan vanaf 265/70R17 na 2...
30/09/2026

Die FJ Cruiser is bederf met n stel Gripmax Maxgrip RT+ bande en Black Rhino wiele.
Ons het opgegaan vanaf 265/70R17 na 285/70R17 en dit lyk SUPER !

Baie geluk Rudolpho !Wenner van ons rugby raai kompetisie.Ons hoop jy geniet jou braaistel.
30/09/2026

Baie geluk Rudolpho !
Wenner van ons rugby raai kompetisie.
Ons hoop jy geniet jou braaistel.

Address

Cnr Lutz & Le Roux Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27543311999

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit-It Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fit-It Upington:

Share