28/08/2026
๐๐ 'n Polo Vivo gereed vir avonture
Baie geluk aan ๐ช๐ถ๐น๐น๐ฑ๐ฟ๐ถ๐ป ๐๐ผ๐ผ๐ฝ๐บ๐ฎ๐ป met jou 1.4 Life! ๐
Dankie dat jy Upington Volkswagen gekies het. Ons hoop jou nuwe Vivo pas perfek by jou leefstyl en bring vir jou baie lekker ritte en veilige kilometers.
๐ Afgelewer deur David Mampe
Geniet jou nuwe wiele, Willdrin โ die pad vorentoe behoort aan jou! ๐
Upington Volkswagen โ We Make It Happen.