09/10/2026
Spaar R6 800 op die Honda XR125L! ๐๏ธ
Was R42 899, nou net R36 099.
Die XR125L is die ligte, ekonomiese werkperd wat elke dag sy kos verdien, op die plaas, in die dorp of op die grondpad. Honda-betroubaarheid, bewese werkverrigting en gebou om te hou.
๐ Kontak Honda Wing Upington: 054 337 5200 | [email protected]
*Terme en voorwaardes geld. Beelde slegs ter illustrasie.