Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington

Directions Contact the business

Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington Your trusted Tyre and Vehicle specialists in Upington

With this page we would like to keep you posted with all the latest specials on tyres, rims, shock absorbers, ext.

Hier is iets aan die gebeur!!🤩Wie kan raai wat is in die boks??🧐
15/10/2026

Hier is iets aan die gebeur!!🤩
Wie kan raai wat is in die boks??🧐

Moeilikheid op jou trok bande?🫣Ons het die spasie en die kennis om al jou trok band probleme op te los💪
14/10/2026

Moeilikheid op jou trok bande?🫣

Ons het die spasie en die kennis om al jou trok band probleme op te los💪

Nog gelukkige kliënte met van ons weggee promosie items. 🤩 Die maand is daar vele bande, skokbreker en battery promosies...
12/10/2026

Nog gelukkige kliënte met van ons weggee promosie items. 🤩
Die maand is daar vele bande, skokbreker en battery promosies aan, moet nie uitmis nie!

Kontak ons gerus!

0824184067 Tiaan
0767804357 Henco
0722495429 Rosche
0543378954 ☎️
📍Anton Lubowski Straat, Upington

Ons manne se hande staan vir niks verkeerd nie!!🤩Hier het ons ‘n Raw suspensie gepas op ‘n Toyota Land Cruiser… Nou hy w...
09/10/2026

Ons manne se hande staan vir niks verkeerd nie!!🤩

Hier het ons ‘n Raw suspensie gepas op ‘n Toyota Land Cruiser…
Nou hy weer reg vir die werk wat voorlê!!🎉

Nog ‘n lekker promosie!!🎉Kom maak ‘n draai en staan ‘n kans om te wen!!🥳
08/10/2026

Nog ‘n lekker promosie!!🎉

Kom maak ‘n draai en staan ‘n kans om te wen!!🥳

Nou is jou kans!!🙌Daai battery wat nou al vir ‘n rukkie sukkel om jou motor te laat swaai.. kom vervang hom en staan ‘n ...
07/10/2026

Nou is jou kans!!🙌

Daai battery wat nou al vir ‘n rukkie sukkel om jou motor te laat swaai.. kom vervang hom en staan ‘n kans om hom gratis te kry!!😍

Vandag is ons dankbaar om 10 jaar te kan vier! 🤩Dankie aan ons Hemelse Vader wat ons die gesondheid, krag en verstand ge...
06/10/2026

Vandag is ons dankbaar om 10 jaar te kan vier! 🤩
Dankie aan ons Hemelse Vader wat ons die gesondheid, krag en verstand gee om te kan doen wat ons doen. Sonder U sal dit nie moontlik wees nie.
Baie dankie aan elke kliënt, vriend, familie en besigheid wat ons vertrou om julle voertuie te diens, herstel en te onderhou. Dit is vir ons ń groot voorreg.
Baie dankie ook aan ons leweransiers en vennote vir julle bystand, wysheid en ondersteuning.
Laastens maar nie die minste nie, ons personeel.
Baie dankie aan elkeen van julle vir harde werk, insig en bereidwilligheid.

Dankie Ds. Leonie Pistorius vir die opening vandag.

Kom besoek ons gerus die maand vir talle promosies!

Anton Lubowski Straat
Upington
0543378955

06/10/2026

Baie dankie vir julle Uitstekende diens elke keer mater,lekker dag daar!!!

En dit hou net nie op nie!!😜Hier is nog ‘n lekker promosie wat ons hardloop vir Oktober!!🥳Hou ons blad dop vir nog!!🎂   ...
06/10/2026

En dit hou net nie op nie!!😜

Hier is nog ‘n lekker promosie wat ons hardloop vir Oktober!!🥳

Hou ons blad dop vir nog!!🎂

Address

Anton Lubowski Street 41
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington:

Shortcuts

Share