Kalahari Service Centre

Directions Contact the business

Kalahari Service Centre We service and repair all types of vehicles. Specializing in Toyota, Nissan and Ford. Services,suspension,cv joint, shocks, brakes

Die pragtige ou Volvo het kom inloer vir n bietjie liefde.ONTHOU: ons werk aan alle voertuie, oud, nuut of antiek.      ...
09/10/2026

Die pragtige ou Volvo het kom inloer vir n bietjie liefde.
ONTHOU: ons werk aan alle voertuie, oud, nuut of antiek.

Die pragtige Ineos Grenadier het kom inloer vir n "checkup" Pragtige kleur !Dink julle die kleur kan werk in die Kalahar...
09/10/2026

Die pragtige Ineos Grenadier het kom inloer vir n "checkup"
Pragtige kleur !
Dink julle die kleur kan werk in die Kalahari ?

Hier moes ons planne maak om die super laag M3 op die lift te kry.Maar planne is gemaak 😍
09/10/2026

Hier moes ons planne maak om die super laag M3 op die lift te kry.
Maar planne is gemaak 😍

Baie geluk met jou verjaarsdag Willie !Mag dit n geseende jaar wees wat voorle.Geniet jou spesiale dag.Van almal by KSC....
07/10/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Willie !
Mag dit n geseende jaar wees wat voorle.
Geniet jou spesiale dag.

Van almal by KSC.

Wie kontak hulle as n noodvoertuig n noodgeval het ??Kalahari Cervice Centre natuurlik.Moenie dat jou noodgeval hande ui...
05/10/2026

Wie kontak hulle as n noodvoertuig n noodgeval het ??
Kalahari Cervice Centre natuurlik.
Moenie dat jou noodgeval hande uit ruk nie, kontak ons gerus by 054-3313188

WEN die fantastiese prys !!17 stuk GEDORE spanner stel.Antwoord net die een maklike vragie.Ons gee ook n troosprys weg v...
03/10/2026

WEN die fantastiese prys !!
17 stuk GEDORE spanner stel.
Antwoord net die een maklike vragie.
Ons gee ook n troosprys weg vir een klient wat die kompetisie met sy FB vriende deel.

As jou voertuig elke dag tussen die leeus werk soek jy iemand wat betroubare werk doen. Niemand het lus om in ʼn leeukuil...
02/10/2026

As jou voertuig elke dag tussen die leeus werk soek jy iemand wat betroubare werk doen. Niemand het lus om in ʼn leeukuil vasgekeer te sit met ʼn stukkende voertuig nie.

Ons herstel voertuie van alle fabrikate.  Kontak ons gerus op 054 3313188 vir bekostigbare professionele herstelwerk.
02/10/2026

Ons herstel voertuie van alle fabrikate. Kontak ons gerus op 054 3313188 vir bekostigbare professionele herstelwerk.

Maandeinde verdien altyd ʼn ietsie lekker en in Upington is daar min dinge lekkerder as ʼn worsie op die kole.
01/10/2026

Maandeinde verdien altyd ʼn ietsie lekker en in Upington is daar min dinge lekkerder as ʼn worsie op die kole.

Address

Morant Straat 1
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Service Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Service Centre:

Shortcuts

Share