Upington Toyota

Directions Website Contact the business

Upington Toyota Upington Toyota

๐Ÿšœ๐Ÿซง LYK MY BY HIERDIE KARWAS KAN JY SOMMER JOU TREKKER OOK BRING! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ”ฅHier loop die seep, die water spat en die gees is som...
10/10/2026

๐Ÿšœ๐Ÿซง LYK MY BY HIERDIE KARWAS KAN JY SOMMER JOU TREKKER OOK BRING! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ”ฅ

Hier loop die seep, die water spat en die gees is sommer seepglad lekker! ๐Ÿงฝ๐Ÿš—๐Ÿ’ฆ

Kom maak โ€™n draai, bring jou wiele en laat ons jou karretjie โ€™n bietjie bederf! ๐Ÿ˜Žโœจ

Van karre tot trekkers, hier word alles blink gewas! ๐Ÿšœ๐Ÿคฃ

๐ŸŽ‰๐Ÿšถโ€โ™‚๏ธ DIE GEES LOOP HOOG BY DIE PRETSTAP! ๐Ÿ”ฅ๐ŸฅณWat โ€™n lekker dag! Die mense stap, kuier en geniet die markie terdeรซ! ๐Ÿ˜๐ŸŽถโฐ On...
10/10/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿšถโ€โ™‚๏ธ DIE GEES LOOP HOOG BY DIE PRETSTAP! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅณ

Wat โ€™n lekker dag! Die mense stap, kuier en geniet die markie terdeรซ! ๐Ÿ˜๐ŸŽถ

โฐ Ons is nog hier tot 14:00! Daar is nog oorgenoeg tyd om te kom inloer, die lekker atmosfeer te beleef en saam te kuier! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ˜Ž

Kom maak โ€™n draai, die pret is nog lank nie verby nie! ๐ŸŽ‰

10/10/2026

๐Ÿš—๐Ÿ’ฆ VANDAG WAS ONS KARRE! ๐Ÿงฝ๐Ÿ”ฅ

Die skuim spat, die gees loop hoog en die karre blink! โœจ๐Ÿ˜Ž

Kom maak โ€™n draai, bring jou wiele en geniet die lekker atmosfeer saam met ons! ๐Ÿš˜๐Ÿ’ช

Hoรซrskool Duineveld - Amptelik

10/10/2026

๐Ÿฅณ๐Ÿ‘Ÿ KOM STAP SAAM, LAG SAAM EN DEEL IN DIE PRET! ๐Ÿ’—

Trek jou snaaksste uitrusting aan en kom geniet โ€™n lekker Pretstap saam met ons op 10 Oktober! ๐Ÿ˜œ๐ŸŒˆ Hoe snaakser, hoe beter!

๐Ÿ“ Duineveld โ€“ oorkant die kollege in Rondomstraat
โฐ 07:00 โ€“ 14:00
๐ŸŽŸ๏ธ Volwassenes: R30 | Kinders: R20
๐ŸŒญ Daar sal ook stalletjies met lekker eetgoed wees!

En die beste deel? โค๏ธ Alles is ten bate van Rescue House vir SASSA-mense. Kom geniet die dag, bring die hele familie saam en ondersteun terselfdertyd โ€™n goeie doel.

Upington Toyota sien julle daar! ๐Ÿš—๐Ÿ’™

Daar is geen perke tot โ€˜n Hilux se potensiaal nie ๐Ÿคฉ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ The ๐ง๐ž๐ฐ ๐‡๐ข๐ฅ๐ฎ๐ฑ ๐‚๐ฎ๐ฌ๐ญ๐จ๐ฆ ๐๐ฎ๐ข๐ฅ๐๐ฌ ๐ซ๐š๐ง๐ ๐ž is here. This range of single-ca...
09/10/2026

Daar is geen perke tot โ€˜n Hilux se potensiaal nie ๐Ÿคฉ

๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ The ๐ง๐ž๐ฐ ๐‡๐ข๐ฅ๐ฎ๐ฑ ๐‚๐ฎ๐ฌ๐ญ๐จ๐ฆ ๐๐ฎ๐ข๐ฅ๐๐ฌ ๐ซ๐š๐ง๐ ๐ž is here. This range of single-cab Hilux vehicles are engineered by Toyota for your specific needs ๐Ÿ‘

From rugged drop sides to secure canopy builds and dry box designs, every conversion is crafted with Toyotaโ€™s legendary quality, durability, and reliability. โ€‹

Learn more: https://brnw.ch/21wXRK5

Upington Toyota
๐Ÿ“ž 054 337 7100

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ
09/10/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

You're at a Toyota dealership, choosing a colour for your ride. Which one are you choosing? ๐Ÿ‘€

๐™Ž๐™ ๐™ž๐™ฅ ๐™ฉ๐™๐™š ๐™ฅ๐™๐™ค๐™ฃ๐™š๐™˜๐™–๐™ก๐™ก๐™จโ€ฆ ๐™ƒ๐™š๐™ก๐™ก๐™ค ๐™’๐™๐™–๐™ฉ๐™จ๐˜ผ๐™ฅ๐™ฅ ๐Ÿค™๐Ÿ“ฒ Here for your convenience.โœ… Rate your Serviceโœ… Leave a Reviewโœ… Chat with us in re...
09/10/2026

๐™Ž๐™ ๐™ž๐™ฅ ๐™ฉ๐™๐™š ๐™ฅ๐™๐™ค๐™ฃ๐™š๐™˜๐™–๐™ก๐™ก๐™จโ€ฆ ๐™ƒ๐™š๐™ก๐™ก๐™ค ๐™’๐™๐™–๐™ฉ๐™จ๐˜ผ๐™ฅ๐™ฅ ๐Ÿค™๐Ÿ“ฒ
Here for your convenience.

โœ… Rate your Service
โœ… Leave a Review
โœ… Chat with us in real time

At every service point in Upington Toyota we placed a little leaflet giving you a quick step-by-step guide to get connected with SA on WhatsApp.



โ›ณ๐Ÿ”ฅ DIE GEES LOOP HOOG HIER BY UPINGTON GHOLFKLUB! ๐Ÿ”ฅโ›ณWat โ€™n LEKKER dag hier in die hartjie van Upington! ๐Ÿ˜Ž๐ŸŒ๏ธโ€โ™‚๏ธOns by Upi...
09/10/2026

โ›ณ๐Ÿ”ฅ DIE GEES LOOP HOOG HIER BY UPINGTON GHOLFKLUB! ๐Ÿ”ฅโ›ณ

Wat โ€™n LEKKER dag hier in die hartjie van Upington! ๐Ÿ˜Ž๐ŸŒ๏ธโ€โ™‚๏ธ

Ons by Upington Toyota stal vandag uit by die SAPS Northern Cape Provincial Commissionerโ€™s Golf Day, ten bate van die SAPS Education Trust! ๐Ÿš—๐Ÿ’™

Die son skyn, die gholfballe vlieg en die gees is sommer FEES! ๐ŸŽ‰โ›ณ

๐Ÿš˜ Nog nie hier nie? KOM MAAK โ€™N DRAAI!

Kom loer na ons pragtige Toyota-voertuie, gesels โ€™n bietjie met ons span en kom geniet die lekker atmosfeer saam met ons! Wie weet, dalk staan jou volgende Toyota sommer hier en wag! ๐Ÿ˜‰๐Ÿ”ฅ

Dis nie net โ€™n dag van gholf nie, maar ook โ€™n dag waar ons saamstaan vir โ€™n goeie doel! โค๏ธ

Upington Toyota โ€“ waar gemeenskap en goeie gees bymekaarkom! ๐Ÿš—๐Ÿ’ช

08/10/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ›ป IN DIE NOORD-KAAP LIEF ONS ONS HILUX! โค๏ธ๐Ÿ’ช

Hier by ons loop daar Toyota-bloed deur die are en stof deur die wiele! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ

Of dit nou vir die plaas, die werk of sommer net die lekker langpad is โ€“ โ€™n Hilux bly โ€™n Hilux! ๐Ÿ’ช๐Ÿ›ป

๐Ÿ“ Kom maak gerus โ€™n draai by Upington Toyota! Wie weetโ€ฆ dalk staan JOU volgende Hilux al klaar hier en wag vir jou! ๐Ÿ˜‰๐Ÿ”ฅ

Upington Toyota โ€“ waar die Hilux tuis is! โค๏ธ

Hanco von Abo

๐Ÿ”ฅ HILUX-LIEFHEBBERS, HIERDIE EEN IS VIR JULLE! ๐Ÿ”ฅVan die hardwerkende Hilux Workhorse tot die veelsydige Single Cab, Xtra...
08/10/2026

๐Ÿ”ฅ HILUX-LIEFHEBBERS, HIERDIE EEN IS VIR JULLE! ๐Ÿ”ฅ

Van die hardwerkende Hilux Workhorse tot die veelsydige Single Cab, Xtra Cab en Double Cab โ€” daarโ€™s โ€™n Hilux vir elke werk, elke avontuur en elke leefstyl! ๐Ÿ’ช๐Ÿ›ป

Maak Oktober die maand wat jy agter die stuur van jou eie Toyota Hilux inskuif. ๐Ÿ˜Ž

๐Ÿ“ Kom maak โ€™n draai by Upington Toyota en gesels met ons verkoopspan oor ons Hilux-aanbiedinge.

Address

Cnr Park & Le Roux Streets
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Toyota:

Shortcuts

Share

Category