Honda Wing Upington

Call Directions

Honda Wing Upington Motorcycle Dealership. Enjoy the ride with us.

Spaar R6 800 op die Honda XR125L! 🏍️Was R42 899, nou net R36 099.Die XR125L is die ligte, ekonomiese werkperd wat elke d...
09/10/2026

Spaar R6 800 op die Honda XR125L! 🏍️

Was R42 899, nou net R36 099.

Die XR125L is die ligte, ekonomiese werkperd wat elke dag sy kos verdien, op die plaas, in die dorp of op die grondpad. Honda-betroubaarheid, bewese werkverrigting en gebou om te hou.

πŸ“ž Kontak Honda Wing Upington: 054 337 5200 | [email protected]

*Terme en voorwaardes geld. Beelde slegs ter illustrasie.

Die Honda XR-reeks: Die Ware Werkperde 🏍️πŸ”₯Gebou vir die daaglikse werk, die oop pad en alles tussenin. Die hele XR-reeks...
09/10/2026

Die Honda XR-reeks: Die Ware Werkperde 🏍️πŸ”₯

Gebou vir die daaglikse werk, die oop pad en alles tussenin. Die hele XR-reeks is nou teen spesiale pryse by Honda Wing Upington:

βœ… Honda XR125L – nou net R36 099
βœ… Honda XR150L – nou net R38 899
βœ… Honda XR190L – nou net R57 199

Honda-betroubaarheid, bewese werkverrigting en gebou om te hou. Gereed vir enige pad, of dit nou teer, grond of plaaspad is.

πŸ“ž Kontak Honda Wing Upington: 054 337 5200 | [email protected]

*Terme en voorwaardes geld. Beelde slegs ter illustrasie.

Die Honda XR150L teen 'n prys wat jy nie kan ignoreer nie! πŸ”₯Was R46 299, nou net R38 899. Dis R7 400 in jou sak.Meer kra...
08/10/2026

Die Honda XR150L teen 'n prys wat jy nie kan ignoreer nie! πŸ”₯

Was R46 299, nou net R38 899. Dis R7 400 in jou sak.

Meer krag vir die lang ente en die rowwe paaie, met die betroubaarheid waarvoor Honda bekend is. Gereed vir enige pad en gebou om te hou.

πŸ“ž Kontak Honda Wing Upington: 054 337 5200 | [email protected]

*Terme en voorwaardes geld. Beelde slegs ter illustrasie.

Die grootste in die XR-familie, nou R10 850 goedkoper! πŸ’ͺHonda XR190L: was R68 049, nou net R57 199.Vir diΓ© wat ernstig i...
08/10/2026

Die grootste in die XR-familie, nou R10 850 goedkoper! πŸ’ͺ

Honda XR190L: was R68 049, nou net R57 199.

Vir diΓ© wat ernstig is oor hul ry, van die werf tot die bergpas. Honda-betroubaarheid, bewese werkverrigting en gebou om jare te hou.

πŸ“ž Kontak Honda Wing Upington: 054 337 5200 | [email protected]

*Terme en voorwaardes geld. Beelde slegs ter illustrasie.

🏍️πŸ”₯ HONDA SPECIALS! πŸ”₯🏍️Is jy lus vir ’n nuwe Honda? Nou is die tyd! 😎 Kom maak ’n draai en kyk wat ons vir jou het. Of j...
07/09/2026

🏍️πŸ”₯ HONDA SPECIALS! πŸ”₯🏍️

Is jy lus vir ’n nuwe Honda?

Nou is die tyd! 😎 Kom maak ’n draai en kyk wat ons vir jou het.

Of jy nou op soek is na jou volgende avontuur of net wil kom loer β€” ons help jou graag! πŸοΈπŸ’¨

πŸ“ž Pamela Kruger: 076 876 3248
πŸ“ž Lloyd Weston: 072 436 6655

Kom kuier, kom kyk… jou volgende Honda wag! 🏍️πŸ”₯

T&C Apply

πŸ”₯ THANK YOU ! πŸ”₯Thank you to everyone that made the Honda Road Tour 2026 possible! πŸ‘πŸοΈπŸ’¨Thank you to every person that enj...
31/08/2026

πŸ”₯ THANK YOU ! πŸ”₯

Thank you to everyone that made the Honda Road Tour 2026 possible! πŸ‘πŸοΈπŸ’¨

Thank you to every person that enjoyed this day with us, drove the Demo’s & gave feedback! πŸ”₯

a BIG THANKS to Wild Bulls MCC Upington for giving us a venue to host this event! πŸ˜„πŸ‘

Last, but not the least - CONGRATULATIONS πŸ₯³ to Hugo, that won the lucky draw!

Until we see you next time. β€”

Sincerely,
Honda Wing Upington Team

πŸ”₯ β€’β€’HONDA ROAD TOUR 2026β€’β€’ πŸ”₯Event is up & running! πŸ‘ Demo’s on display & READY for test drive.Come & Enjoy this day with...
29/08/2026

πŸ”₯ β€’β€’HONDA ROAD TOUR 2026β€’β€’ πŸ”₯

Event is up & running! πŸ‘ Demo’s on display & READY for test drive.

Come & Enjoy this day with us.πŸοΈπŸ’¨
Experience ADVENTURE & journey with us.

We will see YOU 🫡 there!

Honda Wing Upington
☎️ 054 332 2245
πŸ“§ [email protected]

πŸ”₯ HONDA ROAD TOUR πŸ”₯____________________________The Demo’s have ARRIVED ! πŸ˜²πŸ‘We are Beyond Excited to hosting AGAIN the Ho...
27/08/2026

πŸ”₯ HONDA ROAD TOUR πŸ”₯
____________________________

The Demo’s have ARRIVED ! πŸ˜²πŸ‘

We are Beyond Excited to hosting AGAIN the Honda Roud Tour 2026.πŸ˜πŸ‘

The following demo’s will be featured:
βœ… Activa125
βœ… CRF300 Rally
βœ… NX500 - E-Clutch
βœ… Transalp XL750 - E-Clutch
βœ… NC750X
βœ… CB750 Hornet
βœ… CB1000SP Hornet
βœ… CB1000GT
βœ… CRF1100 Africa Twin
βœ… CRF1100 Africa Twin Adventure Sport

Enjoy this day with us! πŸ”₯ Filled with ADVENTURE. DUAL PURPOSE. COMMUTE.
… and let’s not forget the NEW E-Clutch Feature!πŸοΈπŸ’¨

See you 🫡 there !

Please contact us for more information:
☎️ 054 332 2245 | Honda Wing Upington
πŸ“§ [email protected]
πŸ“§ [email protected]

27/08/2026
🏍️πŸ”₯ HULLE HET GEKOM! πŸ”₯🏍️Die Honda Wing Road Tour 2026 het in Upington aangekom en die bikes is hier! 😎🏍️Die manne is ree...
27/08/2026

🏍️πŸ”₯ HULLE HET GEKOM! πŸ”₯🏍️

Die Honda Wing Road Tour 2026 het in Upington aangekom en die bikes is hier! 😎🏍️

Die manne is reeds besig om af te laai en reg te maak vir ’n dag vol bikes en lekker kuier! πŸ”₯

πŸ“ Wild Bulls Club, Upington
⏰ Vanaf 08:00

As jy ’n bike-liefhebber is, wil jy beslis nie hierdie een misloop nie! Kom loer in, kom kuier saam en ervaar die Honda Wing Road Tour van naderby.

Hulle is hier… en die wiele gaan rol! πŸοΈπŸ’¨πŸ”₯







Sien julle daar ,πŸ“£πŸŽ‰

Address

45 Le Roux Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27543322245

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Honda Wing Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share