Kallies Panelbeaters Upington

Call Directions Website

Kallies Panelbeaters Upington Kallies Panelbeaters is your trusted partner for expert collision repairs, precision spray painting, and dependable service in Upington.

We combine skill, speed, and attention to detail to get you back on the road with confidence.

ISUZU APPROVED. QUALITY YOU CAN TRUST. πŸš™Repair your Isuzu according to approved standards and methods β€” helping to resto...
08/10/2026

ISUZU APPROVED. QUALITY YOU CAN TRUST. πŸš™

Repair your Isuzu according to approved standards and methods β€” helping to restore it with the care and precision it deserves.
βœ”οΈ Isuzu-approved repair methods
βœ”οΈ Genuine Isuzu parts
βœ”οΈ Trained technicians
βœ”οΈ Quality paintwork and finishing
βœ”οΈ Repairs focused on safety, fit and structural integrity

Ons landlyn werk, maar hy het soms ’n bietjie van ’n Maandag, selfs al is dit nie Maandag nie! πŸ˜‚As jy sukkel om deur te ...
07/10/2026

Ons landlyn werk, maar hy het soms ’n bietjie van ’n Maandag, selfs al is dit nie Maandag nie! πŸ˜‚

As jy sukkel om deur te kom op ons landlyn β€” skakel ons gerus op ons alternatiewe nommer:
☎️ 067 359 6782

Ons is steeds hier en gereed om te help! πŸš—πŸ”§

Kallies Panelbeaters- Experience the difference.

GWM & HAVAL Approved Collision Repair CentreJou GWM of HAVAL verdien herstelwerk volgens die regte standaard. πŸš˜πŸ› οΈβœ… Verva...
30/09/2026

GWM & HAVAL Approved Collision Repair Centre

Jou GWM of HAVAL verdien herstelwerk volgens die regte standaard. πŸš˜πŸ› οΈ

βœ… Vervaardiger-goedgekeurde herstelstandaarde
βœ… Opgeleide en gekwalifiseerde tegnici
βœ… Kwaliteit paneelklopwerk
βœ… Professionele kleurpassing en spuitwerk
βœ… Herstelwerk waarop jy kan vertrou

Experience the difference.

πŸŽ‰ Gelukkige verjaarsdag, Ashlin! πŸŽ‚Mag die volgende 365 dae nΓ³g beter wees as die vorige! πŸ₯³Dankie vir jou vriendelike per...
24/09/2026

πŸŽ‰ Gelukkige verjaarsdag, Ashlin! πŸŽ‚
Mag die volgende 365 dae nΓ³g beter wees as die vorige! πŸ₯³
Dankie vir jou vriendelike persoonlikheid, positiewe gesindheid en jou bereidwilligheid om altyd hard te werk.
Geniet jou spesiale dag – jy verdien dit! 🎈🎁

Gelukkige Erfenisdag! πŸ‡ΏπŸ‡¦Mag almal ’n heerlike Erfenisdag geniet saam met familie, vriende en natuurlik ’n lekker braai! ...
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Mag almal ’n heerlike Erfenisdag geniet saam met familie, vriende en natuurlik ’n lekker braai! πŸ”₯πŸ₯©

Ons mense. Ons kultuur. Ons Suid-Afrika.
β€οΈπŸ’›πŸ’šπŸ’™

Baie geluk met jou verjaarsdag Kleintjie! Mag jou dag net so kleurvol, vrolik en vol vreugde wees soos jy. Ons wens jou ...
16/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Kleintjie! Mag jou dag net so kleurvol, vrolik en vol vreugde wees soos jy.
Ons wens jou ’n jaar vol seΓ«n, geluk en baie mooi oomblikke toe. Geniet jou spesiale dag! πŸŽˆπŸ’

Radley Verjaar πŸŽ‰πŸŽ‚Geluk met jou verjaarsdag vandag Radley, ons hoop jou verjaarsdag is sommer baie spesiaal vandag en dat...
14/09/2026

Radley Verjaar πŸŽ‰πŸŽ‚
Geluk met jou verjaarsdag vandag Radley, ons hoop jou verjaarsdag is sommer baie spesiaal vandag en dat die Here hierdie nuwe lewensjaar sal seen, dankie vir elke dag se harde werk..πŸ›»πŸŽ‰

Gelukkige verjaarsdag, Angelique! πŸŽ‰β€οΈ Mag jou dag gevul wees met baie lag, mooi oomblikke en alles wat jou hart gelukkig...
09/09/2026

Gelukkige verjaarsdag, Angelique! πŸŽ‰β€οΈ
Mag jou dag gevul wees met baie lag, mooi oomblikke en alles wat jou hart gelukkig maak. Dankie vir jou harde werk en vir die besonderse mens wat jy is. Geniet jou dag! πŸŽ‚πŸ₯³

πŸ›»FORD APPROVED.πŸ›»Accidents happen. Quality repairs make all the difference.πŸ› οΈRepairs completed to FORD-approved standards...
07/09/2026

πŸ›»FORD APPROVED.πŸ›»
Accidents happen. Quality repairs make all the difference.πŸ› οΈ

Repairs completed to FORD-approved standards.
βœ” Genuine Ford Parts
βœ” Trained Technicians
βœ” Factory Quality Paintwork
βœ” Approved Repair Methods
βœ” Quality You Can Trust

🎢🎀 Loslitdag by Kallies Panelbeaters Upington ! 🎸😎Vandag verruil ons die werksklere vir ’n bietjie musiek, ritme en pret...
04/09/2026

🎢🎀 Loslitdag by Kallies Panelbeaters Upington ! 🎸😎
Vandag verruil ons die werksklere vir ’n bietjie musiek, ritme en pret! πŸ˜„
Dis beslis nie ’n gewone werksdag nie!

Address

37 Industria Road
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27543313117

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kallies Panelbeaters Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share