This page is maintained by www.growmybusiness.co.za We pride ourselves on a friendly, knowledgeable and personal experience with our customers.
Hoofstraat Motors Paarl is a family run business with extensive experience in sourcing and selling quality pre-owned and pre-loved vehicles.
04/12/2023
!!! BELANGRIKE WAARSKUWING !!!
Geagte Klient,
Ek wil dit graag onder u aandag bring om asseblief baie versigtig te wees wanneer u aanlyn soek na n motor kyk asb mooi na die foto want hierdie is nie my webtuiste www.hoofstraatmotors.co.za nie en hierdie persone is besig om bedrog te pleeg en het al heelwat mense gevang. Hul modus operandi werk asvolg wanneer u hul skakel se hul aan u dat die motor waarna u kyk oppad is na n veiling maar as u n deposito aan hul oor betaal sal hul die voertuig terug trek en en daar is nie so motor handelaar in Paarl nie en verloor u al die geld wat u aan hul oor betaal het.
Hoofstraat Motors Paarl is a family run business with extensive experience in sourcing and selling quality pre-owned and pre-loved vehicles. www.hoofstraatmotorspaarl.co.za
Be the first to know and let us send you an email when Hoofstraat Motors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.