14/07/2015
"Die krag masjiene is aan soos normaal"
-----------------------------------------------------------
Moontlikke 'pre-paid" krag tekort in Thabazimbi.
Ons het vandag met die kontrakteurs gesels wat die voorafbetaalde krag masjiene deur ons en die munisipaliteit beskikbaar stel, daar is 'n moontlikheid dat al die masjiene in die dorp afgesny gaan word, dit beteken krag sal nie aangekoop kan word nie.
Dit is buite ons beheer, die probleem lĂȘ tussen die kontrakteurs van die krag masjiene en Thabazimbi Munisipaliteit.
Ons sal julle op hoogte hou deur ons Facebook bladsy.