Astron Energy Struisbaai

Astron Energy Struisbaai At Astron Energy Struisbaai are some really interesting shops and businesses. Come and see yourself.

Na 15 wonderlike jare het die tyd aangebreek vir ons om ’n nuwe hoofstuk te begin.Ons, die eienaars van Astron Energy St...
29/04/2026

Na 15 wonderlike jare het die tyd aangebreek vir ons om ’n nuwe hoofstuk te begin.

Ons, die eienaars van Astron Energy Struisbaai, het die besluit geneem om die besigheid te verkoop. Die hoofrede hiervoor is dat ons aftree-ouderdom bereik het en voel dit is tyd om die leisels oor te gee aan ’n jonger geslag.

Ons wil van die geleentheid gebruik maak om elkeen van ons lojale kliënte opreg te bedank vir julle jare lange ondersteuning. Julle het ’n groot rol gespeel in ons sukses, en ons is innig dankbaar daarvoor.

’n Spesiale woord van dank ook aan ons personeel – sonder julle harde werk, toewyding en lojaliteit sou ons dit nie kon regkry nie.

Môre, 30 April 2026, is ons laaste dag by Astron Energy Struisbaai.

Die nuwe eienaars, Du Toit en Nicola van Niekerk, neem oor, en ons wens hulle alle voorspoed en sukses toe vir die toekoms.

Baie dankie vir alles – dit was ’n voorreg om julle te dien.

Vriendelike groete
Ben en Elmaré

15/04/2026

Die ABSA ATM Astron E Struisbaai sal tot more middag 16 April 2026 buite werking wees. N nuwe maatskappy gaan hom van more af laai.

31/03/2026

Address

1 Main Road
Struisbaai
7285

Opening Hours

Monday 06:00 - 20:00
Tuesday 06:00 - 20:00
Wednesday 06:00 - 20:00
Thursday 06:00 - 20:00
Friday 06:00 - 21:00
Saturday 06:00 - 21:00
Sunday 06:00 - 20:00

Telephone

+27284356700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Astron Energy Struisbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Astron Energy Struisbaai:

Share

Category