02/07/2025
https://omny.fm/shows/op-en-wakker/ambagslui-gesoek-motorbedryf-kreun-onder-tekort
Suid-Afrika sit met ’n kritieke tekort aan motorwerktuigkundiges – ’n probleem wat nie net die motorherstelbedryf knou nie, maar ook die land se jongmense van broodnodige werk ontneem. In Gauteng alleen is daar meer as 100 vakatures in staatswerkswinkels, en van die polisievangwaens staan tot ...