12/07/2026
🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷
Baie dankie aan elke klublid en vriend van die klub wat die unieke optog van Franse motors moontlik gemaak het. Dit het werklik kleur verleen aan die Bastille-dag vieringe in Franschhoek.
Dan ook baie dankie aan Theo (van die Bastille-dag-reëlingskomitee) en ons klubvoorsitter, Ian, vir die uitstekende reëlings.
Baie dankie aan die Franschhoek-motormuseum vir die hartlike ontvangs en die geleentheid om in die museum se binnehof uit te stal.
🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷
A big thank you to every club member and friend of the club who made the unique procession of French cars possible. It truly added colour to the Bastille Day celebrations in Franschhoek.
Also, a big thank you to Theo (Bastille Day Organizing Committee) and our Club Chairman, Ian, for the excellent arrangements.
Sincere thanks to the Franschhoek Motor Museum for the warm welcome and the opportunity to exhibit in the museum's courtyard.
🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷🇫🇷