Tyre Tube Sasolburg

Tyre Tube Sasolburg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tyre Tube Sasolburg, Tire Dealer & Repair Shop, 25 Geduld Street, Sasolburg.

En so kom nog 'n jaar amper tot einde. Dankie aan aal ons ondersteuners vir die jaar. Mag julle almal 'n voorspoedige nu...
30/12/2016

En so kom nog 'n jaar amper tot einde. Dankie aan aal ons ondersteuners vir die jaar. Mag julle almal 'n voorspoedige nuwe jaar he!

'Tis the Season to be jolly. Merry Christmas to all our customers, family & friends. Have safe journeys and may you all ...
22/12/2016

'Tis the Season to be jolly. Merry Christmas to all our customers, family & friends. Have safe journeys and may you all rest well!

12/09/2016
02/08/2016

Aan al ons kliente gaan maak julle kruisie more en geniet die af dag!

27/05/2016

Daar is 'n nuwe "feit" wat die ronde doen dat gladde bande slaggate veroorsaak. So aan al ons getroue kliente maak seker dat julle nuwe bande by ons kom opsit sodat ons asb nie verder bydra to die land se slegte paaie nie. Mag almal 'n rustige naweek he!

14/05/2016

Goeie more aan ons bestaande en toekomstigte kliƫnte. Vir die puikste diens in die hele VAALDRIEHOEK kom na TYRE & TUBE SASOLBURG en kom kyk na ons goeie pryse op bande, mags, exhaust, wielsporing en vele meer.

Hiermee wil ons net graag aan al die moeders se gelukkige Moedersdag vir Sondag. Mag elke Moeder lekker bederf word en '...
06/05/2016

Hiermee wil ons net graag aan al die moeders se gelukkige Moedersdag vir Sondag. Mag elke Moeder lekker bederf word en 'n wonderlike dag he.

24/03/2016

Aan al ons familie, vriende en ondersteuners mag julle 'n Geseende Paasnaweek he en veilig wees.

Address

25 Geduld Street
Sasolburg
1947

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tyre Tube Sasolburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share