01/09/2026
Baie geluk Jackson met jou 1ste plek ZA1 die naweek met die nationale by-eenkoms grond ovaal resies in Bloemfontein.
Dit is altyd lekker om aan so mooi en skoon resies kar te werk. Kan nie wag vir die volgende opgraderings en verbeterings wat nog gedoen kan word nie.