31/08/2026
ππ Juf. Warnich het vandag die Ford Territory kom toets!
Van die klaskamer tot die bestuurdersitplek β Juf. Warnich van Robertson Laerskool het saam met Rola Ford Robertson gaan kyk of die Territory ook βn A+ verdien. π
Kom ontdek hoekom die Ford Territory dalk jou volgende gunsteling voertuig kan wees! π
Rola Ford Robertson β waar selfs Juffrou se voertuigkeuses punte kry. π