03/09/2026
๐ฉท"Cancer Caregivers Fundraiser"๐ฉท
Kanker raak ons almal en daarom het ons as AutoZone Riversdal nie gehuiwer om al die water bottels vir komende Sondag 6 September se "High Tea" fondsinsameling, vir die wonderlike Kanker Versorgers, te borg nie.
Groot dank aan al die organiseerders maar meer spesifiek aan:
Me Venessa Abrahams
Me Deseree Julies
Me Germaine Welman
Julle word raakgesien en ons dank jul elkeen uit ons hart uit.
Doen so voort en sterkte aan almal wat met Kanker 'n stryd het.
AutoZone Riversdal ๐ฉท
Suid-Kaap FORUM