12/12/2023
DRINGEND OPSOEK NA MECHANIC MOET DADELIK KAN BEGIN NB MOET IN KEMTPARK OF IN ALBERTON WOON
Opsoek na Diesel Mechanic wat onmiddelik kan begin werk. Posisie is gelee in Alberton
Perfekte Kanidaat moet aan die volgende vereistes voldoen :
(Minimum Vereistes en Kwalifikasies)
* Sober gewoontes
* Hard Werkend
* NB MOET NIE BANG WEES OM BAIE LANG URE TE WERK NIE
*Netjiese voorkoms en werk gewoontes
* Minimum van 3 jaar ondervinding in Trailers en Trokke
* Kandidate met Auto Electrical ondervinding sal n voordeel wees.
* Moet goed onder druk kan werk (Spanning en Sperdatums)
*Moet bereid wees om soms weg te werk
* NB MOET 3 VERWYSINGS KAN GEE VAN VORIGE WERKGEWERS
Curriculum Vitae kan ge-epos word na [email protected] of gestuur word op whatsapp 0825397310
( as jy al jou cv gestuur het stuur asb weer op whatsapp)