Joyride Driving School

Joyride Driving School Joyride Driving School is there for you, for your learners and drivers license needs. So sit back,call us and let the Joyride begins! EK KAN JOU HELP. BUCKLE UP.

IS JY OPSOEK NA ‘n BESTUUR SKOOL? IS JY GEREED. Ons laai jou op neem jou na die verkeersdepartement om ‘n datum te bepaal vir jou Leerlinglisensie. Jy het die volgende nodig:
• ID boek en afskrif;
• Vier wit en swart foto’s;
• Fooie word bespreek met afspraak;
• Na afloop van afspraak word jy weer afgelaai;
• Op en aflaai is gratis. Om jou leerlinglisensie te verkry:
• Ons kom sien jou by jou won

ing;
• Voorsien die nodige studie materiaal;
• Ons gee die nodige ondersteuning met studie materiaal;
• Vervoer jou na die verkeersdepartement om jou leerling vraestel te skryf. Ons verskaf ‘n goeie pakket vir ‘n leerlinglisensie. WAT NOU VAN BESTUURDERSLISENSIE?
‘n Bestuurderslisensie? JA ‘n Bestuurderslisensie. Dit werk so:
• Al wat jy moet doen is om my te kontak. Jy het die volgende nodig:
• ID boek en afskrif;
• Leerling lisensie en afskrif;
• Twee wit en swart foto’s;
• Fooie word bespreek met afspraak. NOU BEGIN DIE JOYRIDE.
• Ons laai jou op.
• Doen jou bestuurslesse per uur soos jy nodig het.
• Daarna neem ons jou na die verkeersdepartement vir jou toets.
• Jy slaag jou bestuurderslisensie. Jippie Jippie!!!!!!!!!! Ek het hom! Kontak ons vir die beste prys. Al wat jy moet doen is, sit agteroor, ontspan, skakel my dadelik en dan begin die Joyride. Skakel LEON by 012 804 1516 of 084 524 1020

12/11/2012
12/11/2012

Boek n les kry n half uur gratis. Geldig tot vrydag.

driving school
12/11/2012

driving school

18/06/2012
16/06/2012

Feel free, have a look

Address

Malan Str 111 Riviera
Pretoria
0001

Telephone

012 329 4902

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Joyride Driving School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Joyride Driving School:

Share