16/12/2023
Net dankie se vir ons Almagtige Skepper Vader dat Hy ons voorouers beskerm het op 16 Desember 1838 teen die Zulus en dat ons voorouers n belofte afgele het dat dit n dag van Gelofte sal wees vir ewig n dankbaarheids dag en dat Hy weer ons boer volk sal bymekaar bring om teen die veiand te staan en oorwin met Sy Engele. Ons loof U ons prys U tot in ewigheid dankie Vader so sal dit wees.