19/10/2026
DANKIE, LUAN! ๐ค
By Ngiri Auto glo ons dat elke persoon wat deel van ons span is, โn bydrae lewer tot ons storie en sukses.
Vandag wil ons graag vir Luan opreg dankie sรช vir sy tyd by Ngiri Auto, sy harde werk en die bydrae wat hy oor die afgelope tyd tot ons besigheid gelewer het.
Luan, soos jy nou โn nuwe hoofstuk in jou lewe aanpak, wil ons jou alle voorspoed en sukses toewens met jou nuwe avontuur.
Mag hierdie nuwe pad vir jou baie geleenthede, groei en sukses inhou.
Dankie vir die pad wat ons saam gestap het. Ons wens jou net die beste toe vir die toekoms! ๐