Bush Nest 4X4 Trailers

Bush Nest 4X4 Trailers Bush Nest is an exclusive manufacturer of purpose-built 4x4 off-road and camping trailers, drawer sy We specialise in customising.

Permanently closed.

Bush Nest is a unique, purpose-built 4x4 off-road camping trailer set to re-define off-road adventure. These 4X4 trailers are rugged, durable and manufactured from high quality materials, making it suited to the harsh, off-road conditions to which normal trailers would be averse. Bush Nest is also manufacturing exclusive drawer systems, canopies, low profile roof top tents and flat deck conversions.

Die sleepwa is nog beskikbaar vir R130 000. Alhoewel my Pa Pieter van Greuning oorlede is en Bush Nest nie meer bestaan ...
07/12/2022

Die sleepwa is nog beskikbaar vir R130 000. Alhoewel my Pa Pieter van Greuning oorlede is en Bush Nest nie meer bestaan nie, is my Pa se nalatingskap nog steeds sigbaar in sy handewerk. 😭

2019 WITKRUISAREND kampeer sleepwa onmiddelik beskikbaar.R188,240-00Kontak persone:Etienne: 082 899 6302Leonne: 084 5844...
30/08/2021

2019 WITKRUISAREND kampeer sleepwa onmiddelik beskikbaar.
R188,240-00
Kontak persone:
Etienne: 082 899 6302
Leonne: 084 5844 076
Annelie: 082 347 4323

Ons het 2x nuwe ongebruikte sonpanele onmiddelik beskikbaar:High Efficiency Felxible Solar Panel160W per eenheidR4,970 e...
06/08/2021

Ons het 2x nuwe ongebruikte sonpanele onmiddelik beskikbaar:

High Efficiency Felxible Solar Panel
160W per eenheid
R4,970 elk.

Kontak Annelie 082 347 4323 of epos navraag na [email protected]
Pretoria

Pieter van Greuning28/12/1953 - 15/7/2021Ek wou nog…….   Een laaste keer sommer net gesels,      Jy het met soveel insig...
16/07/2021

Pieter van Greuning
28/12/1953 - 15/7/2021

Ek wou nog…….
Een laaste keer sommer net gesels,
Jy het met soveel insig en akuraatheid jou werk gedoen.
Vir jou my ma se botteltjie lemoenkonfyt gee sodra jy by die huis is,
Maar jy het nie huis toe gekom nie.
By “Madras” vir jou die lekkerste stuk steak gaan koop en braai,
Om jou gesondheid en vriendskap te vier.

Maar nou is jy weg….sommer net so!

Ek wou nog vir jou sê….
Ek bid elke dag vir jou, alhoewel, jy het dit geweet.
Jy behandel my soos jou dogter, ek kon dit in jou sagte woorde hoor.
Jy was my baas, maar ook my mentor en aanmoediger.
Elke kliënt het ‘n vriend geword.

Nou staan jou houtstoeltjie daar eenkant,…. leeg
Jou knipmes,… toegevou

EK WIL NOU huil,
Ten hemele skreeu vir een laaste keer,
Maar nou is my hart te stukkend,
My gemoed te seer

Van uit die Boskamp van BushNest 4x4 Trailers. Amper klaar, hou die blad dop😄😄vir meer fotos.
17/05/2021

Van uit die Boskamp van BushNest 4x4 Trailers. Amper klaar, hou die blad dop😄😄vir meer fotos.


Nog ń unieke laai sisteem vir die fynproewers om maksimum gerief uit jou motor te verkry.Kontak vir Pieter om jou laaisi...
10/05/2021

Nog ń unieke laai sisteem vir die fynproewers om maksimum gerief uit jou motor te verkry.
Kontak vir Pieter om jou laaisisteem te bespreek.
Cell: 082 9244 076
Epos: [email protected]





Ek het 4x COOPER bande te koopR700 elk265/75/16"5mm thread diepteKontak Pieter by 082 9244 076Ek is in Pretoria, Moot
24/03/2021

Ek het 4x COOPER bande te koop
R700 elk
265/75/16"
5mm thread diepte
Kontak Pieter by 082 9244 076
Ek is in Pretoria, Moot

'n Kliënt van BUSH NEST het 'n pragtige 2de-handse 4X4 kampeer sleepwa te koop.Hier volg die besonderhede:TE KOOPBush Ne...
16/03/2021

'n Kliënt van BUSH NEST het 'n pragtige 2de-handse 4X4 kampeer sleepwa te koop.
Hier volg die besonderhede:

TE KOOP
Bush Nest TINKTINKIE 4X4 kampeer sleepwa
2015

Ten volle off-road
Kombuis uittrek rak
Adisionele tafelblad by agterste deur
Groot uittrek rak opgedeel in kompartemente
Ingeboude kombuis benodigdhede bestaande uit:
· Stel van 5 kombuis seilsakkies met eetgerei
· Opwasrak
· Dometic gasstofie
· Gasbottel
Enkel Laaisisteem (kompleet laairuim)
Jerrycan en graaf is beskikbaar
Wasgoeddraad
Ingeboude 50L Watertenk
Eezi Awn 270 Batwing met verstelbare monteer raam
Eezi Awn Jazz 1400 daktent
Propstands
Agterste oopswaaideur
Neuskas
Opslaan tafel aan lengte van laaisisteem gemonteer
Elektriese Sisteem met:
· Ctek MX5 laaisisteem vir battery
· Diep Siklus Battery
· 50W Sonpanele en T-light
· Glysisteem vir sonpanele
· 30m sonpaneel Extention kabel met konnektors
· MPPT Solar reguleerder
· 220V kragpunt
3x 15” wiele
Brandblusser
Yskas is NIE ingesluit by prys NIE, maar is onderhandelbaar

Kontak Pieter by 082 9244 076 of epos jou navraag na [email protected]

12/03/2021
Ek het 'n MacLaren Under Bench Air Conditioner karavaan eenheid te koop.Ongeveer 1 jaar oud.R8000* Quiet operation* Cool...
23/02/2021

Ek het 'n MacLaren Under Bench Air Conditioner karavaan eenheid te koop.
Ongeveer 1 jaar oud.
R8000
* Quiet operation
* Cooling & heating
* Remote Controlled
Bybehore is kompleet.
Kontak Pieter by 082 9244 076

Paasnaweek 2021 kruip vinnig nader.Het jy al jou kaampeer voertuig bespreek?Ons verhuur off-road kampeer sleepwaens wat ...
19/02/2021

Paasnaweek 2021 kruip vinnig nader.
Het jy al jou kaampeer voertuig bespreek?
Ons verhuur off-road kampeer sleepwaens wat voorsiening maak vir ‘n paartjie of gesin.
R750 per nag (skade deposito en versekering uitgesluit)
Kontak my om beskikbaarheid te bevestig.
Ons werkswinkel is in Rietfontein, Pretoria
 Annelie : 012 331 1105
 Pieter : 082 9244 076
[email protected]
www.bushnest.co.za


Prices reduced!!I have 2x Cattle Frames for sale. Powder coated and in mint condition. Price is per frame unit (R7000 & ...
15/02/2021

Prices reduced!!

I have 2x Cattle Frames for sale.
Powder coated and in mint condition.
Price is per frame unit (R7000 & R6000)
Suitable for Toyota Land Cruiser Single Cab

Also a Cab Protector Frame for R600

Jy kan bg produkte ook in Afrikaans kom koop.
Ek is in Pretoria.
Kontak my by 082 9244 076

Address

629, 16th Avenue, Rietfontein
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bush Nest 4X4 Trailers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bush Nest 4X4 Trailers:

Share