26/05/2026
A German couple drove all the way from Germany to South Africa! Hier by ons vir n diens en minor repairs. Baie dankie julle vir julle vriendlikheid . Julle lekker kuier by die AJV van die klub. Was wonderlik om jul stories te kon hoor. Veilige kms!!!