09/10/2026
📢 NUUSFLITS BY DE HAAST MOTORING! 📢
Die baas se ouderdom het vandag weer ’n paar kilometer opgetel! 🚗🎂
Maar moenie bekommerd wees nie hy loop nog mooi, trek nog sterk en het darem nog baie kilometers oor as dit in die Here se wil is.
Geen onderhandelinge vandag nie.. net koek, bederf en 'n bietjie ekstra petrol in die verjaarsdag geskenk!
Gelukkige verjaarsdag aan die GROOT BAAS 🥳 Mag die Here jou ryklik seën met gesondheid, geluk en groot sukses in die jaar wat voorlê. ❤️
🚘