Meester

Meester Onvergelykbaar

29/07/2023

Kom besoek die Meester stalletjie by die Kyknet buite Ekspo en Trio Events by Sondela.

26/07/2023

Meester speel bietjie golf op Koro Creek Bushveld Golf Estate.
Kom kuier by die Kyknet buite Ekspo die naweek saam met ons!

MEESTER braaiers gesien op Quodesh Kampterrein en ook in Clarens
16/04/2023

MEESTER braaiers gesien op Quodesh Kampterrein en ook in Clarens

16/04/2023

As dit koud raak is daar twee dinge wat jy kan doen... bewe of brand hout

16/03/2023

MEESTER se bakkie kappie en verlengde dakrak op ‘n Amarok gesit vandag. Baie geluk Jacques Botha. Veilige myle!

Meester het bietjie gaan visvang vir die dag met die buitekamer en opvou braaier.
18/02/2023

Meester het bietjie gaan visvang vir die dag met die buitekamer en opvou braaier.

09/02/2023
16/01/2023

Ons stel bekend MEESTER se bo-kamer.
Vervaardig uit 3mm aluminium om gewig te spaar en poly katoen materiaal i.p.v die algemene ribstop om hom koeler te maak. Hy slaan baie maklik op & af. Hy is 2,4 lank, 1,2 wyd en 1,3 hoog. Daar is kleiner opsies ook beskikbaar. Te danke aan die spesiale versterkings aan die binne kant is die bo-vertrek bestand teen die wind se aanslae.
Laat weet ons wat julle van hom d**k.

11/01/2023

Hier is ‘n kort video van die nuwe Meester bakkie kappie.
Enigste bakkie kappie met een slot per deur en ‘n slam lock funksie. Baie lig en sterk - alles is 3mm aluminium. Powder coated in amper enige kleur.

Meester supporting the Rally today
19/11/2022

Meester supporting the Rally today

04/10/2022

Vriende, MEESTER groete. Teen n baie vinnige tempo is ons voorraad besig om uit te loop. n Groot verskaffer het n klomp van ons 555 Flexopower eenhede gekoop. Ek het 18 op hande. Ons verwag nuwe besending maar het geen definitiewe datum nie. Daar is in ons stoor ook net 21 Zendures oor.

03/10/2022

Address

309 Derdepoort Road, Unit 70
Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meester:

Share