05/01/2026
π§ ONS IS TERUG β JANUARIE BOOKINGS IS NOU OOP! ππͺ
WDJ Garage Worx is weer vol stoom aan die gang na die vakansie!
Jy kan ons nou weer boek vir al jou motor se behoeftes π
βοΈ Clutches
π§Minor en Major Motordienste
π§° Brieke
π© Suspension werk
π Algemene meganiese herstelwerk
As jou bakkie swaar trek nΓ‘ die feesseisoen, bring hom in β ons sort hom uit! π
π² Kontak ons vandag om jou plek te bespreek
π WDJ Garage Worx β betroubare werk, elke keer
Kontak Wimpie nou om n Booking te maak 081 435 7697