30/07/2022
Dit is vir ons aangenaam om u in kennis te stel dat ons kantoor na 'n nuwe perseel verskuif het.
Ons is opgewonde om met U te deel dat jou ondersteuning oor die afgelope 20 jaar dit vir ons moontlik gemaak het om na 'n groter en beter kantoor te skuif. Ons sien uit daarna om U by ons nuwe perseel te sien.
Ons nuwe adres:
Montana Boulevard Lifestyle Centre
1032 Silvergrass Street
Montana, Pretoria
[email protected]
012 548 5455
083 325 5364
Ons vra u begrip dat daar geringe ontwrigtings kan wees aangesien ons op so kort kennisgewing verskuif het en ons in ons nuwe kantoor vestig.
Dankie vir U begrip en volgehoue ondersteuning
Vriendelike groete,
Sorgvrye Lisensies Span