28/09/2017
Ons by Zoey's #1 Auto Bodies wil graag dankie se vir elke klient se ondersteuning.
Om dankie te se kry ons volgende 5 kliente wat hulle full vallets by my boek(R430): Aneke Bekker 0792544299 n gratis airfreshner vir jou voertuig en ook n Zoey's Auto Bodies h**p, dankie aan alle lojale kliente.