02/06/2018
Skakel vanaand in na 19:00 op die -show en staan ’n kans om te WEN!!! Stuur vir ons ’n selfie met jou kaartjies en jy kan 1 van 2 gelukkige mense wees om ’n MMM PARTY SHOP-uitrusting te wen vir die die 23ste Junie! Kry onmiddelik jou kaartjies by Computicket en stuur daai selfies na 074 2000 989. Gebruik die kode woord GARAGE!