Fanie's Bakwerke

Fanie's Bakwerke Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Fanie's Bakwerke, Automotive Body Shop, 38 Jones Street, Oudtshoorn.

Fanie's Bakwerke was established in 1986, we specialize in Insurance Accident claims and we are a Major Structural Factory Approved repairer for the following brands: Toyota, Ford, Suzuki, Renault, Isuzu, Mazda, Nissan, Datsun and Honda.

Fanie’s Bakwerke is weereens vereer om aangewys te word as die BESTE VAN OUDTSHOORN 2026 in die PANEELKLOPPERS / PANEL B...
28/08/2026

Fanie’s Bakwerke is weereens vereer om aangewys te word as die BESTE VAN OUDTSHOORN 2026 in die PANEELKLOPPERS / PANEL BEATERS afdeling!

Dankie aan elke kliënt wat vir ons gestem het, ons aanbeveel het, ons vertrou het met julle voertuie en ons deur die jare ondersteun het. Hierdie toekenning is vir ons ’n groot eer, dit herinner ons ook aan die belangrikste deel van ons besigheid: ons kliënte. Wat dit nog meer spesiaal maak vir ons is dat dit hierdie jaar ons 40ste bestaansjaar is!!

Ons is trots op wat ons doen en nog meer trots op die mense wat ons op hierdie pad ondersteun.
Van die hele Fanie’s Bakwerke-span: BAIE, BAIE DANKIE!
Hier’s op nog baie jare se harde werk, goeie diens en gelukkige kliënte! 🚗🔧🏆

Dit is daardie tyd van die jaar, gaan stem asb vir ons op die "Best of Oudtshoorn 2026" onder die motor afdeling: paneel...
19/06/2026

Dit is daardie tyd van die jaar, gaan stem asb vir ons op die "Best of Oudtshoorn 2026" onder die motor afdeling: paneelkloppers/panel beaters!!

Discover the best businesses, services and places in Oudtshoorn & Klein Karoo. Nominate local favourites, vote in the competition and explore what makes Oudtshoorn & Klein Karoo special.

14/06/2026

Neem kennis, ons sal Maandag 15 Junie 2026 gesluit wees aangesien ons die Publieke Vakansiedag van 16 Junie 2026 skuif. Ons is wel oop van Dinsdag 16 Junie 2026 vir die res van die week.

🚗 Haelskade? Ons het jou gedek!Is jou voertuig deur gister se haelstorm beskadig? Moenie wag nie—kom vandag nog na ons v...
21/05/2026

🚗 Haelskade? Ons het jou gedek!

Is jou voertuig deur gister se haelstorm beskadig? Moenie wag nie—kom vandag nog na ons vir ’n vinnige en gratis kwotasie!

✔️ Gespesialiseerde haelskade-herstel
✔️ Vinniger diens deur ervare kundiges
✔️ Versekering-goedgekeur

💡 Wenk: Hoe gouer jy jou eis aanmeld, hoe vinniger is jou voertuig weer soos nuut!

👉 Besoek ons gerus en laat ons die skade professioneel hanteer.

Motorcycle sticker application Before and After
17/04/2026

Motorcycle sticker application Before and After

Some before and after photos of recent repairs
17/04/2026

Some before and after photos of recent repairs

With Supa Quick Oudtshoorn – I'm on a streak! I've been a top fan for 4 months in a row. 🎉
04/03/2026

With Supa Quick Oudtshoorn – I'm on a streak! I've been a top fan for 4 months in a row. 🎉

Address

38 Jones Street
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 15:30

Telephone

+27442726930

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fanie's Bakwerke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fanie's Bakwerke:

Shortcuts

Share