Olifantshoek Toets Stasie / Test Station

Olifantshoek Toets Stasie / Test Station Vir die toets van padwaardigheid op alle voertuie Vir die toets van alle voertuie, trokke, sleepwaens, motorfietse & busse se padwaardigheid.

Ons is SABS en Dept Vervoer goedgekeur. Padwaardigheids Sertifikate is landwyd by alle motorregistrasie kantore geldig. For the testing of all motor vehicles, trucks, trailers, motorcycles & busses' roadworthy. We are approved by the SABS and Dept of Traffic. Roadworthy Certificates are valid at all motor registration offices country wide.

04/02/2026

Ons landlyn is tans buite werking. Kontak ons asb op die volgende no. 0828203221

14/02/2024

Goeie nuus ons internet is herstel en ons is weer reg vir padwaardigheids toetse.

12/02/2024

Ons kan ongelukkig op die stadium geen padwaardigheids toetse doen nie agv. n telkom internet probleem Ons kan wel briektoetse doen.

01/06/2020

Ons is weer oop, maar kan ongelukkig net 18 voertuie op n dag toets. Ons moet op besprekings werk so kontak ons asb voor jy jou voertuig bring. Baie dankie vir julle getroue ondersteuning.

02/01/2019

Aan al ons kliente, oud en nuut. Ons wil net graag almal 'n voorspoedige nuwe jaar toewens. Ons hoop dis 'n wonderlike jaar vir almal. Ons wil ook dankie se vir almal se ondersteuning in 2018 en ons hoop om nog lank van hulp vir u te kan wees.

Ons sien uit daarna om 2019 saam met u te stap.

Vriendelike groete
Olifantshoek Toets Stasie Personeel

29/08/2018
22/01/2015

Halo almal, weet dis al amper weer Februarie, maar ons wil net vir almal 'n voorspoedige nuwe jaar toewens. Als wat mooi is.

31/10/2014

Dankie aan almal wat ons ondersteun het die maand. Onthou om vir almal wat jy ken te vertel van ons.

Lekker naweek almal :-)

Address

Van Riebeeck Str 8
Olifantshoek
8450

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

053 331 0080

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olifantshoek Toets Stasie / Test Station posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Olifantshoek Toets Stasie / Test Station:

Share